)

Western Mounted Games – Hoërskool Witteberg leerder presteer

Western Mounted Games – Die Western Mounted Games het op 22 Januarie in Parys plaasgevind. Mignon Thomas van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het met haar perd, Hawk Wing, deelgeneem. Sy het aan die eerste kwalifiserende rondte deelgeneem, om in aanmerking te kom vir die Vrystaatspan.

Mignon vorder van L0-vlak na Vlak 3 in die juniorsafdeling. Sy eindig as die reserwekampioen op Vlak 3.

Baie geluk Mignon.

Wittes is baie trots op jou.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.witteberghs.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal