Koorleiers – Primêre SkoolTruida Kestell, in Bethlehem het die volgende leerders verkies tot koorleiers.
Die koorleiers bestaan uit die volgende leerders: Louise Lehman, Corrie de Klerk, Ané Botha, Erné van Aswegen, Tobatsi Mosea, Sua Janse van Rensburg, Isabella Koch en Marizé Schutte.
Baie geluk!!
Truidjies is baie trots op hulle!!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
#truidjietrots
Foto verskaf