Vrystaat JKA Karate kampioenskappe. Ernst Fourie (0/10) van Primêre Skool Naudéville in Welkom, het Saterdag, 19 Februarie, deelgeneem by die Vrystaat JKA Karate kampioenskappe in Bloemfontein. Hy het die tweede plek behaal in die Junior seuns groenbelt vir kata en kumite.
Naudies is baie trots op jou, Ernst!
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za