)

Fida & Chessa – Laerskool Stulting leerders neem deel aan skaaktoernooi

Fide & Chessa – Leerders van Laerskool Stulting in Humansdorp het deelgeneem aan die gegradueerde skaaktoernooi.

Daar is verskeie kriteria vir die verkryging van ‘n aanvanklike Fide-gradering. Die toernooi moet gegradeer word.

Jy moet een punt of meer in die byeenkoms behaal. Jy moet nie minder nie as 3 Fide-gegradueerde spelers speel.

Jou prestasiegradering moet bo 1400 wees.

Die volgende vyf leerders wat deelgeneem het aan die Fide & Chessa skaaktoernooi is Bruce Myburgh, Aldu Schreuder, Anrico Moolan, Chad Beauzick en Reuben Baartman.

Baie geluk aan die spelers!

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.stulting.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal