)

Hokkie – Hoër Meisieskool Oranje gerat vir die seisoen

Hokkie. Die Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein se eerste hokkiespan het in sy eerste vyf wedstryde reeds getoon hy is gerat vir die jaar se hokkie seisoen.

Die OMS span het die afgelope naweek by ’n hokkie toernooi in Bethlehem in sy vyf wedstryde 53 doele aangeteken en 0 afgestaan. Dit het seges ingesluit oor Wykeham Collegiate, St. Anne’s, Transvalia (almal met 10-0), St. John’s (12-0) en Sasolburg (11-0).

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal