Willie en die wenspan. Die bekende lofsanger, Willie en die wenspan, het by Primêre Skool Naudéville in Welkom gekuier. Dit was wonderlik om 08:00 die oggend die Here te loof in die buitelug op die pawiljoen.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za