Cross-Country Olympic. Hendré Bester is ‘n bergfietsryer van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Hy het die naweek van 26 Februarie aan SA Nasionaal XCO (Cross-Country Olympic) in Parys-Koedoeslaagte deelgeneem. Dit was ‘n baie tawwe roete met ‘n sterk landswye kompetisie. Hendré voltooi die 20km in 1:07:45.
Trekkertrots!
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za