)

Sportnaweek – Hoërskool Aliwal-Noord vs Hoërskool Landboudal

Sportnaweek. Tydens die sportnaweek van 25 Februarie tussen Hoërskool Aliwal-Noord teen Hoërskool Landboudal van Jacobsdal, is daar met verskeie sportsoorte, rugby, hokkie en netbal meegeding.

Rugby

Hoërskool Aliwal-Noord se spanne het soos volg gevaar:

  • JB’s verloor 29 – 0
  • Onder 14’s verloor 33 – 0
  • O.15’s verloor 29 – 0
  • Onder 16’s verloor 33 – 3
  • 1ste Span verloor 33 – 17

Punte tydens die sportnaweek aangeteken by die 1ste span is soos volg: Marco Langenhoven slaag met 1 doelskop, Liyabona Sigojo, Lamaad Rittels en Wium Smit druk elkeen ‘n drie.

ANHS se eerste rubyspan

Dit was ‘n harde dag op die rugbyveld, maar na 2 jaar se wag was dit meer as die moeite werd gewees. Die afrigters voel almal tevrede en dat dit van hier af net beter sal gaan.

Netball

Friday the 25th of February was a wonderful afternoon for Netball. After two years of being unable to enjoy beautiful Netball we were honoured to host Landboudal on our courts. Spectators flocked to the Netball courts to enjoy the matches.  Although the outcome of most of our games was not what we wanted on the score boards, we as netball coaches are proud of our Netball girls.  They showed good sportsmanship as well as perseverance. We look forward to the rest of our Netball season.

 Here’s the scores of our different age groups.

TEAMLANDBOUDALALLIWAL North
U/14 A1111
U/16 A229
U/16 B136
U/19 A3216
U/19 B156
Alies op die netbalbaan
ANHS se netbalspelers
Hokkie

Puik hokkie is tydens die sportnaweek deur Alies gespeel. Na byna ‘n jaar laas op die veld, was die dogters baie opgewonde en uitgehonger om weer ‘n wedstryd te kon speel. Van die begin van die wedstryd was die Alies die sterker span en het aanvallende hokkie gespeel.

Baie geluk aan die Alies wat die wedstryd oortuigend 3-0 gewen het.

Puik hokkie is by die sportnaweek gespeel deur die Alies
Die hokkiespelers het geskitter

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal