Boland Atletiekkampioenskappe. Paul Roos Gimnasium-atlete behaal goeie resultate by die afgelope naweek se Boland Atletiekkampioenskappe by Dal Josaphat in die Paarl.
Zak Hickman wen seuns o.15 hamergooi en gewigstoot en Divan Lamprecht wen seuns o.15 100m en 300m hekkies.
HandrĂ© Nel wen goud met ‘n hoogte van 4.40m seuns o.17 paalspring.
Foto’s verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za