Vrystaat Tennis. Anke Heyns van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies vir die o/19 Vrystaat tennis span. Die top 6 spelers van elke provinsie speel vanaf 17 tot 22 Maart in Pretoria in die Interprovinsiale skoletoernooi.
Na afloop van hierdie toernooi, word die SA Skolespan gekies wat na Amerika gaan toer.
Trekkertrots.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za