Multigreen-atletiekbyeenkoms. Hoërskool Solomon Senekal van Viljoenskroon is baie trots op hul atlete wat verlede Woensdag plekke behaal het op die Multigreen-atletiekbyeenkoms in Sasolburg.
- Leah Badenhorst (3de in 100m hekkies)
- Hanco Geel (3de in diskus en 1ste in gewigstoot)
- Kobus Jordaan (3de in spiesgooi)
- Christiaan Coetzee (3de in 1500m)
- Johan Jordaan (1ste in spiesgooi met nuwe rekord)
- Dillon Fincham (3de in gewigstoot).
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za