Vrystaat Atletiek – Hoërskool Witteberg in Bethlehem is baie trots op hulle atlete. Tagtig atlete en nege aflos spanne het gekwalifiseer vir die Vrystaat atletiek se byeenkoms. Dit sal plaasvind op Vrydag, 4 en Saterdag, 5 Maart 2022. As gevolg van ander sportverpligtinge gaan sleg 59 atlete deelneem aan die byeenkoms in Bloemfontein.
Baie sterkte aan al die atlete wat gaan deelneem aan die Vrystaat atletiek se byeenkoms.
Wittes is baie trots op julle!! Hou julle naam hoog!!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.witteberghs.co.za/
Foto voorsien