Skaak – Kai de Klerk, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het op 22 Januarie in Bloemfontein aan die “Mangaung Metro Chess Qualifying Tournament “ deelgeneem. Hy eindig onder die TOP 10 in sy afdeling.
Baie geluk!
#truidjietrots
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf