Inter Primêr Gala. Primêre Meisieskool Oranje, Bloemfontein, het vandag deelgeneem aan die Inter Primêr Gala. Die volgende prestasies is behaal:
- Lize-Marié Kruger behaal ‘n 1ste plek in die 200m borsslag, 2de plek in die 50m borsslag en 3de plek in die 200m IM vir dogters o.13
- Caileigh de Beer behaal ‘n 1ste plek in die 50m borsslag en ‘n 2de plek in die 200m IM vir dogters o.13
- Anri van der Westhuizen behaal ‘n 2de plek in die 100m vryslag en 50m rugslag vir dogters o.13
- Carlaine van Rensburg behaal ‘n 3de plek in die 100m vryslag en 50m rugslag vir dogters o.12
- Emma Pretorius behaal ‘n 1ste plek in die 50m rugslag vir dogters o.12
- Anje Volschenk behaal ‘n 3de plek in die 100m vlinderslag vir dogters o.12
- Ella van Viegen behaal ‘n 2de plek in die 50m rugslag vir dogters o.10
- Jeanine Goosen behaal ‘n 3de plek in die 50m rugslag vir dogters o.9
Baie geluk aan al die eendjies!
Foto’s verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za