)

Midmar-myl – Bethlehem Voortrekker Hoërskool swemmers presteer

Midmar-myl. Twaalf leerders Van BVHS het aan die 1.6 km Midmar-myl deelgeneem en goeie tye behaal. Leerders met meer as een tyd het meer as een myl geswem. 

  • Èbet Bester – 29:23
  • Caitlyn Koster – 33:44
  • Zahnè van Rooyen – 40:54
  • Lerize van Rooyen – 40:53
  • Gaby Bishof – 55:34
  • Kennith Outram – 8 myl  4:39:36 en 29:42 en 34:52
  • Wian Burger – 33:51
  • Mia Ehlers – 39:03 en 38:27
  • CP Breytenbach – 43:41 
  • Carmie Dowling – 35:16; 38:34; 38:46 en 45:45 
  • Skye Schoeman – 45:14
  • Kiana Engelbrecht – 27:56 Leerders met meer as 1 tyd het meer as 1 myl geswem. 

Skye Schoeman het Saterdag ook tydens die Midmar-myl vir haar lewensreddingstoets gegaan en is nou ‘n gekwalifiseerde lewensredder (level 3). Sy het in ‘n tyd van 6:55, 200m hardloop, 200m swem, 50 sit-ups en 25 push-ups gedoen.

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal