)
Krieket kapteins – Ulrich Campher vertel ons meer oor sy kapteinskap

Krieket kapteins. Schools That Rock gesels, in hul reeks oor skole se krieket kapteins, oor die volgende aantal weke met verskeie skole in Suid-Afrika se 1ste span Krieket-kapteins. Ons tiende bal word…

Grey Kollege Krieket – Grey Kollege aangewys as Superliga-wenners

Grey Kollege Krieket. Grey Kollege Krieket is baie trots op hul o/19B krieketspan wat na afloop van hul oorwinning oor Hoërskool Fichardtpark se o/19A’s, gister aangewys is as die Superliga-wenners!…

Tennis SA Skole week – Joma Viljoen in Vrystaat span

Tennis SA Skole week. Hartlik geluk aan Joma Viljoen, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Joma het aan die TSA Skole week deelgeneem en is daarna opgeneem in die…

Graanveld Atletiekbyeenkoms – Primêre Skool Jordania atlete presteer

Graanveld Atletiekbyeenkoms. Die Jorries het vir lekker opwinding gesorg tydens die Graanveld Atletiekbyeenkoms op 11 Februarie. Hierdie atlete het nóg rekords verbeter! Kara du Toit 75m Hekkies (2de maar steeds…

Inter-laerskole Swem – Truida Kestell swemmers neem deel

Inter-laerskole Swem. Laerskool Truida Kestell is baie trots op hul swemmers wat goed presteer het tydens die Noord-Vrystaat Inter-laerskole Swem in Sasolburg op 7 en 8 Februarie. The following learners…

Valenstynsdag – Valentynskoors loop hoog by Grey Kollege

Valenstynsdag. Die manne van Grey Kollege in Bloemfontein was gister op Valentynsdag vroeg reeds op pad met aflewerings na die ander skole in Bloemfontein om die meisies te verras. Dit…

Schools Cricket – Point High School vs Hoërskool Oudtshoorn

Schools Cricket – Point High School, Mossel Bay, U/19 played a cricket match against Hoërskool Oudtshoorn on Saturday 11 February. Point’s boytjies once again did not disappoint! Point High School…

Krieket kapteins – Ignus de Wet vertel ons meer oor sy kapteinskap

Krieket kapteins. Schools That Rock gesels, in hul reeks oor skole se krieket kapteins, oor die volgende aantal weke met verskeie skole in Suid-Afrika se 1ste span Krieket-kapteins. Ons agtste bal word…

Swem uitslae Sasolburg Interhoër – BHVS swemmers ryg medaljes in

Swem uitslae Sasolburg Interhoër. Een-en-twintig swemmers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het aan die Interhoër Swem op 8 Februarie in Sasolburg deelgeneem. Die swemmers is Mia Ehlers, Zelia Lessing, Skye Schoeman,…

O.15A Krieket – BVHS begin seisoen met ‘n wen

O.15A Krieket. Bethlehem Voortrekker Hoérskool se O/15A-krieketspan het hul seisoen begin met ‘n indrukwekkende oorwinning teen Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein. Heindré Serfontein (64 lopies) en Thato Nthebere (30 lopies) het…

Vrystaat Karate Proewe – BHVS karatekas in Vrystaatspan

Vrystaat Karate Proewe. Lede van Bethlehem Karate se Elite groep karatekas het die naweek van 05 Februarie 2022 aan die Vrystaat Karate Proewe in Bloemfontein deelgeneem. Hierdie is ‘n streng…

Dogterskrieket – Hoërskool Witteberg vs BHVS

Dogterskrieket. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se dogterskrieketspan het vandag, 11 Februarie, in hul laaste ligabepaling kragte gemeet teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool se dogterskrieket span. Witteberg wen die loting en stuur Voortrekker…

Swem – BVHS swemmers skitter by Biathlé-byeenkoms

Swem – Swemmers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool in Bethlehem het op 4 Februarie deelgeneem aan die Biathlé-ligabyeenkoms. Die item vereis van deelnemers om te hardloop, swem en weer te hardloop.…

Atletiek Super 8 – Primêre Skool Jordania atlete skitter

Atletiek Super 8 – Primêre Skool Jordania in Bethlehem se atlete het deelgeneem aan die Super 8 atletiek byeenkoms te Klerksdorp. Jorries se atlete het puik gevaar. Jordania het in…

Education District – BVHS se Wian Burger en Vuyile Maseko verkies

Education District. Baie geluk aan Wian Burger en Vuyile Maseko van Bethlehem Voortrekker Hoérskool wat verkies is tot vise-president en sekretaresse onderskeidelik van RCL circuit 3 Thabo Mofutsanyana Education District.…

Vrystaat Karate – Hanré Dreyer van Laerskool Truida Kestell presteer

Vrystaat Karate. Baie geluk aan Hanré Dreyer van Laerskool Truida Kestell van Bethlehem. Hy het die die naweek van 5 Februarie deelgeneem het aan die Vrystaat Karate proewe wat in…

Speletjiesaand – Primêre Skool Jordania skop af met eerste vir 2022

Speletjiesaand – Primêre Skool Jordania, in Bethlehem het op Woensdag, 9 Februarie afgeskop met hul eerste Speletjiesaand vir 2022. Die leerders het hulle gate uit geniet en was baie kreatief.…

Fezile Dabi Welldone Function – Trio Onderwysers vereer

Fezile Dabi Welldone Function. Twaalf onderwysers van Hoërskool Trio (voorheen die Afrikaanse Hoërskool en Hoërskool Kroonstad) het tydens die Fezile Dabi Welldone Function Awardees 2021 vaktoekennings ontvang vir uitstekende matriekuitslae…

Markdag – Primêre Skool Jordania beman entoesiasties stalletjies

Markdag – Primêre Skool Jordania, in Bethlehem het onlangs ‘n groot Markdag gehou, met baie entrepreneurs. Die leerders het entoesiasties en met baie kreatiwiteit hulle stalletjies, tydens pouse, beman en…

Leierskap – Hoërskool Reitz kies Graad 11 VRL verteenwoordigers

Leierskap – Hoërskool Reitz het hul Graad 11 VRL verteenwoordigers bekend gemaak. Jehoshua de Bruyn en Quiriané Charilaou is verkies tot die VRL-verteenwoordigers vir hul skool se leierskap. Baie geluk!!…

Leierskap – Hoërskool Reitz kies Graad 10 VRL verteenwoordigers

Leierskap – Hoërskool Reitz het hul Graad 10 VRL verteenwoordigers bekend gemaak. Wian Nel en Kaitlyn van der Schyf is verkies tot die VRL-verteenwoordigers van Hoërskool Reitz se leierskap. Baie…

Moqhaka Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Trio atlete presteer

Moqhaka Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Trio Kroonstad se atlete het puik presteer tydens die Moqhaka Hoërskole Atletiekbyeenkoms. Dit het plaasgevind op 5 Februarie te Loubserpark. Trio het 61 eerste plekke, 44 tweede…

Krieket Wêreldbekertoernooi – GJ Maree, Grey Kollege terug verwelkom

Krieket Wêreldbekertoernooi. GJ Maree, Krieketkaptein van Grey Kollege in Bloemfontein, is vroeër dié week deur sy spanmaats op die Bram Fischer-lughawe verwelkom. Hy het vanaf 10 Januarie tot 5 Februarie…

Reitz VRL – Wihan van der Schyf en Zanell Dorfling vir Graad 9

Reitz VRL. Hoërskool Retz het bekend gemaak dat Wihan van der Schyf en Zanell Dorfling gekies is as die skool se VRL-verteenwoordigers vir Graad 9. Baie geluk. Foto verskaf Meer…

Pro Mania visvangtoernooi – Leerder van Hoërskool Reitz presteer

Pro Mania visvangtoernooi – Gerhard Fourie, ‘n Graad 12 leerder van Hoërskool Reitz het aan die Pro Mania visvangtoernooi deelgeneem. Dit het plaasgevind op 22 en 23 Januarie. Gerhard behaal…

Krieket-kapteins – Antonio Cavaleiro vertel ons meer oor sy kapteinskap

Krieket-kapteins. Schools That Rock gesels die volgende aantal weke met verskeie skole in Suid-Afrika se 1ste span Krieket-kapteins. Ons vyfde bal word geboul aan Antonio Cavaleiro, kaptein van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste krieketspan.…

Hoërskool Reitz atletiek – Hennie de Wet skitter

Hoërskool Reitz atletiek. Hennie de Wet, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Reitz, was beide die Victor Ludorum en Veelsydigste seunsatleet van die Hoërskool-afdeling. Foto verskaf Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://reitzhs.co.za/

Kleure-atletiek – Hoërskool Reitz atlete presteer

Kleure-atletiek. Hoërskool Reitz se atlete het goed presteer tydens hul Kleure-atletiek byeenkoms. DIe volgende leerders was die trofee-wenners tydens die byeenkoms: Sariet Slabbert (Victrix Ludorum), Zita Coetzee (veelsydigste dogtersatleet) Thoriso…

Kosblik-projek – Graad 1’s belangrik vir Primêre Skool Naudéville

Kosblik-projek – Primêre Skool Naudéville, in Welkom is al 40 jaar oud. Daarom is die Graad 1’s vir hulle baie spesiaal en belangrik. Verskeie besighede van Welkom het op Dinsdag,…

Krieket-kapteins – GJ Maree vertel ons meer oor sy kapteinskap

Krieket-kapteins. Schools That Rock gesels oor die volgende aantal weke met verskeie skole in Suid-Afrika se 1ste span krieket-kapteins. Ons vierde bal word geboul aan GJ Maree, kaptein van Grey Kollege se 1ste…

Oranje atletiek – Primêre Meisieskool Oranje by Sone C atletiekbyeenkoms

Oranje atletiek. Op Vrydag, 4 Februarie, het veertig van Primêre Meisieskool Oranje se atlete aan die Sone C atletiek byeenkoms deelgeneem. Twee-en-dertig van die veertig atlete het deurgedring om op…

Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms – Truida Kestell verbeter rekords

Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms. Laerskool Truida Kestell is baie trots op hul atlete wat rekords verbeter het gedurende die Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms. Confratulations to all the athletes who achieved records during…

Matriek-eindeksamen – Hoërskool Salomon Senekal maak skoonskip

Matriek-eindeksamen. Tydens Saterdag se Well Done Function in Kroonstad is Salomon Senekal Hoërskool aangewys as die beste van die Top 5-skole in die Fezile Dabi-streek na 2021 se matriek-eindeksamen. Behalwe…

Atlete – BVHS atlete sorg vir grootste medalje oes op graanveld

Atlete– Bethlehem Voortrekker Hoërskool se atlete het gesorg vir die grootste medalje oes tydens die jaarlikse Graanveld-atletiekbyenkoms. “Uitnemendheid” som BVHS se prestasies op met die jaarlikse Graanveld-atletiekbyeenkoms. BVHS wen die…

Anything but a schoolbag – Hoërskool Witteberg vang Gees

Anything but a schoolbag – Hoërskool Witteberg in Bethlehem se leerders het op Woensdag, 2 Februarie bietjie gees gevang. Leerders is deur die Studenteraad uitgedaag vir “anything but a scholbag…

Dogterskrieket – Hoërskool Witteberg kraai koning op krieketveld

Dogterskrieket. Hoërskool Witteberg se dogterskrieket 1ste span het op Maandag, 31 Januarie, weereens koning gekraai op die krieketveld. Witteberg het te staan gekom teen Hoërskool Paul Erasmus van Senekal se…

Fichardtpark krieket – Hoërskool Fichardtpark krieket na finaal

Fichardtpark krieket. Die 0/19A Fichardtpark krieket span het Vrydag St Andrews se 0/19 B-span die stryd in die semi-finaal aangesê. Saints wen loot en besluit om eerste te kolf. Hulle behaal 100…

Fietsry – Carli Bouwer van Hoërskool Fichardtpark presteer

Fietsry. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is baie trots op hul fietsry presteerder, Carli Bouwer, wat op 23 Januarie aan die o/15 dogters “time trial” deelgeneem het. Carli is ook die…

Gr 8 konsert – Hoërskool Fichardtpark se Super Fichies

Gr 8 konsert. Dit was behoorlik ‘n reis deur superheld-wêreld op Dinsdag, 25 Januarie, toe die Fichie Graad 8’s hul jaarlikse Gr 8 konsert aangebied het. Baie dankie en geluk…

Skole-netbal – Hoërskool Fichardtpark oefen saam met Kovsies

Skole-netbal – Op 3 Februarie het Hoërskool Fichardtpark die geleentheid gekry om saam met die Kovsies netbalgroep te oefen. Dankie vir die wonderlike geleentheid! Sterkte vir die seisoen! Meer skolenuus:…

Skole Atletiek – Hoërskool Fichardtpark Victor Ludorum en Victrix Ludorum

Skole Atletiek. Hoërskool Fichardtpark kondig met trots hul skole atletiek Victor Ludorum en Victrix Ludorum wenners aan. Die Victor Ludorum is toegeken aan Janko Pelser en die ontvanger van die…

Hoërskool Fichardtpark – Graad 8’s nou amptelik Fichies

Hoërskool Fichardtpark. Die Gr8’s van 2022 is op Dinsdag, 1 Februarie amptelik as Fichies ingehuldig, tydens die Baadjie-Seremonie van 2022. Elke Graad agt leerder moes eers ‘n oriënteringstoets, wat oor Hoërskool…

Soccer – Grey College at Free State u15 at National Championships

Soccer. Congratulations to the four Grey College soccer players. Logan van der Berg, Katleho Tsenoli, Senzo Makau and Ezio Panelatti qualified at the Provincial School Sport football trials. The boys…

Welkom Gimnasium – Nuwe VRL bekend gemaak

Welkom Gimnasium. Welkom Gimnasium maak met trots hul nuwe Verteenwoordigende Raad van leerders bekend. Die nuwe lede is: Luané Pienaar, Bokamoso Mokoatsi, Liandré Long (Voorsitter), Luané Louw, Kiana van Vuuren,…

Landbouleerders Kursus – Hoërskool Trio woon SAFEX Kursus by

Landbouleerders Kursus. Waarmee het die Trio Lanties hulle tydens hierdie kursus besig gehou?  Natuurlik met SAFEX, Graanverskansing, Spekulasie en die Kort en Lank van Termynmarkte – vreemde beginsels wat vir…

Atletiek rekords – Primêre Skool Jordania atlete presteer

Atletiek rekords. Ses atlete van Primêre Skool Jordania in Bethlehem het tydens die Bethlehem skole atletiekbyeenkoms verskeie atletiek rekords verbeter. Kara du Toit – 200m Hekkies vir dogters 13 jaar.…

Dogterskrieket – BHVS dogterskrieket vs Hoërskool Ladybrand

Dogterskrieket. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se dogterskrieketspan het op Maandag, 31 Januarie, Hoërskool Ladybrand se dogterskrieketspan op die krieketveld aangedurf. Voortrekker teken 104 lopies aan vir die verlies van 7 paaltjies,…

Top Matrieks – Hoërskool Jim Fouché se Top 12 Matrieks

Top Matrieks. Hoërskool Jim Fouché se Top 12 matrieks van 2021 weer gister by die skool gaan kuier. Saam het hierdie top 12 ‘n allemintige 83 onderskeidings behaal. Vyf van…