)

Grey Kollege Krieket – Grey Kollege aangewys as Superliga-wenners

Grey Kollege Krieket. Grey Kollege Krieket is baie trots op hul o/19B krieketspan wat na afloop van hul oorwinning oor Hoërskool Fichardtpark se o/19A’s, gister aangewys is as die Superliga-wenners! Hoërskool Fichardtpark het die loot gewen en besluit om eerste te boul. Grey teken 106/5 in 15 beurte aan.

Grey se beste kolwers was: Samo Lephoto, 38 van 31 balle en Ricu van der Berg, 28 van 24 balle.

Hoërskool Fichardtpark teken 60/10 in 14.2 beurte aan. Grey Kollege se beste boulers was: Jomar Prinsloo: 2/2 in 3 beurte en Charl Sandt 1/12 in 3 beurte. Grey o/19B wen met 46 lopies.

Geluk manne!

#ViveLaGrey#Grey2Gold#Greykrieket#krieket

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://greycollegesecondary.com/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal