)

Outeniqua atletiek – Hoërskool Outeniqua atlete skitter

Outeniqua atletiek. Hoërskool Outeniqua in George atletiek se atlete het geskitter by die George-streekbyeenkoms. Die Kwagga atlete het altesaam 86 eerste plekke, 58 tweede plekke en dertig derde plekke behaal.

Die kwagga atlete het gesorg dat agt rekords verbeter en een rekord geëwenaar is:

  • Anzel Botes: dogters o.14 – 200m, 27,0 – 810 punte; 400m 61,81 – 840 punte
  • Nicola Barnard: dogters o.15 – spiesgooi, 43,03 – 870 punte
  • Anri Crook: Dogterso.17 – hoogspring,1,61 – 870 punte
  • Mignon Burger: dogters o.19 – hoogspring, 1.65 – 750 punte
  • Grand Savage: seuns o.15 – hoogspring, 1,79 – 750 punte
  • Zian du Plessis: seuns o.15 – gewigstoot, 17,87 – 970 punte
  • Neil Erasmus: seuns o.19 – paalspring, 4m – 570 punte

Annika Pretorius en Talia van Rensburg het beide die paalspring rekord vir o.14 dogters geëwenaar met ‘n hoogte van 1,90m.

Die algehele dogtersprestasie van die dag: Nicola Barnard en die algehele seunsprestasie van die dag: Zian du Plessis.

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.outeniqua.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal