)

You are sponsoring

Outeniqua atletiek - Hoërskool Outeniqua atlete skitter

Outeniqua atletiek. Hoërskool Outeniqua in George atletiek se atlete het geskitter by die George-streekbyeenkoms. Die Kwagga atlete het altesaam 86 eerste plekke, 58 tweede plekke en dertig derde plekke behaal.…