Tennis SA Skole week. Hartlik geluk aan Joma Viljoen, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Joma het aan die TSA Skole week deelgeneem en is daarna opgeneem in die Vrystaat provinsiale tennisspan.
During the TSA Schools Tennis week, Joma Viljoen has been selected to be part of the Free State tennis. She is a learner at Truida Kestell in Bethlehem.
Truidjies is trots op hou, Joma!
#truidjietrots#proudtobeatruidjie
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Become a Sponsor








