)

Graanveld Atletiekbyeenkoms – Primêre Skool Jordania atlete presteer

Graanveld Atletiekbyeenkoms. Die Jorries het vir lekker opwinding gesorg tydens die Graanveld Atletiekbyeenkoms op 11 Februarie. Hierdie atlete het nóg rekords verbeter!

  • Kara du Toit 75m Hekkies (2de maar steeds die bestaande rekord verbeter) en 200m Hekkies, asook Hoogspring vir Dogters 13 jaar.
  • Carli Uÿs 75m Hekkies en 200m Hekkies (2de maar steeds die bestaande rekord verbeter) vir Dogters 13 jaar.
  • Dehan Cilliers 1200m Seuns 11 jaar.
  • Rileigh Rooiland 80m Seuns 11 jaar.
  • Louis Uÿs 150m Hekkies Seuns 12 jaar.
  • Lize Joubert Verspring Dogters 11 jaar.

Baie geluk aan die atlete!

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.jordaniaprimer.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal