Markus 10: 15,16/ Mark 10: 15,16 – Gedagte vir die week
Markus 10: 15,16/ Mark 10: 15,16. Jesus Seën die Kindertjies. Jesus Blesses Little Children.
Skaak – Hoërskool Sentraal wen Bloemfontein Hoërskole Skaakliga
Skaak. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se skaakspelers het in 2021 aan die Bloemfontein Hoërskole Skaakliga deelgeneem en die o.19A-afdeling gewen. Die 2021 o.19-ligabekerwenners is die volgende: Hanro van Rooyen, Albert Smit,…
Talent Africa tekenkuns – Alexi van Staden van Naudéville skitter
Talent Africa tekenkuns. Alexi van Staden, ‘n leerder van Primêre Skool Naudéville in Welkom, het 5 tot 6 Januarie, deelgeneem aan Talent Africa. Sy het op internasionale vlak onder die…
Fezile Dabi Tennis – Hoërskool Trio leerders in tennisspanne opgeneem
Fezile Dabi Tennis. Hoërskool Trio in Kroonstad is baie trots op hul tennisspelers, Nika Terre’Banche, Megan Alexander, Wilrie Crous, Burnette Staal, Jaco Kleingeld, Rigard van Zyl en Chené Jacobs wat…
Primêre Skool Naudéville – Nuwe personeellid verwelkom
Primêre Skool Naudéville. Die Naudies verwelkom Christey-Lee du Plessis as nuwe onderwyser by die Naudie-familie. “Ons glo en vertrou dat jy baie gelukkig by ons sal wees!” Foto verskaf Meer…
Sentraal Krieket – Hoërskool Sentraal O.15 Krieketspan presteer
Sentraal Krieket. Hoërskool Sentraal se O.15 Krieketspan het hul krieket wedstryd teen Hoër Landbouskool Boland van die Paarl met 33 lopies gewen. Pieter Muller van Sentraal het vyf paaltjies platgetrek…
Oranje nuus – Springbokbloed vloei in Oranje Gr 8’s se are
Oranje nuus. Die nuutste Oranje nuus is dat die Springbokbloed in die nuwe Graad 8’s van Hoër Meisieskool Oranje se are vloei. Die dogter van ’n Wêreldbekerwenner, die dogter van…
Graad 12 klas 2021 – Hoër Meisieskool Oranje voornemende Medici
Graad 12 klas 2021. Soos die geval met die vorige 2 jaar se groepe is medies weer die gewildste keuse onder die Graad 12 klas van 2021 onder Hoër Meisieskool…
Hengel – Janes Pieterse van Hoërskool Witteberg katrol grotes in
Hengel. Janes Pieterse, ‘n leerder van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het van 16 tot 19 Desember 2021 die Vrystaathengelspan verteenwoordig tydens die Suid-Afrikaanse hengel kampoeienskappe by die Bloemhofdam. Janes…
Atletiek – Hoërskool Witteberg atlete verpletter 15 rekords
Atletiek. Hoërskool Witteberg in Bethlehem is baie trots op hul atlete wat vyftien rekords verbeter het tydens hul jaarlikse atletiek kleurbyeenkoms. Zané Wessels o/14 spiesgooi, Cara Cilliers o/15 800m, Johan…
Hoërskool Reitz – Nuwe personeel verwelkom
Hoërskool Reitz. Vyf nuwe personeellede is hierdie jaar by Hoërskool Reitz verwelkom. Die verwelkom graag vir Sarieta Muller, Lize-Mari Smith, Tesca Doman, Anneke Smith en Hattingh Coetzee by hul geledere.…
SA Ruiter Gymkana – Leerders van BVHS verwerf SA kleure
SA Ruiter Gymkana – Esli van Dijk en Divan van Dijk is leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool in Bethlehem. Hulle het albei op 20 en 21 Desember 2021 o/20 deelgeneem…
Naudéville Kleursport – Primêre Skool Naudéville kleursport
Naudéville Kleursport. Twee atlete van Primëre Skool Naudéville in Welkom, Pedri Wilken en Aiden Schoeman het rekords verbeter tydens die skool se kleursport, 24 Januarie. Pedri het die 100m in…
Kleur-atletiek – Primêre Skool Jordania Gr een maats laat waai
Kleur-atletiek. Tydens Primêre Skool Jordania van Bethlehem se kleur-atletiekbyeenkoms op 19 Januarie, het die Graad 1 maats die 60m wedloop terdeë geniet. Foto verskaf Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.jordaniaprimer.co.za/
Swem – Bethlehem Voortrekker Hoërskool presteer by swemgeleenthede
Swem. BHVS leerders het by verskeie swem geleenthede tydens die Desembervakansie deelgeneem en goed presteer. Tydens die 2de Biathlè-liga wat Vrydag 26 November, te BVHS plaasgevind het, het die volgende…
Krieket Vrystaat Platteland – BHVS leerders verteenwoordig o/17-span
Krieket Vrystaat Platteland. Presley Lesoro van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope Desembervakansie die Vrystaat Platteland o/17-krieketspan verteenwoordig by die Nasionale plattelandweek in Durban. Antonio Cavaleiro was ook gekies vir…
Jordania – Nuwe personeel en assistente verwelkom
Jordania. Primêre Skool Jordania, Bethlehem, verwelkom graag hul nuwe personeel en assistente. Mej Kayla Posthumus (assistent) Mej Jeani Meader (Gr 1), Mev Frances van der Schyff (Gr 6), Mnr Marcel…
Krieket – Jordania presteer tydens Grey’t Junior Cricket Bash
Krieket. Primêre Skool Jordania van Bethlehem se eerste krieketspanhet die afgelope naweek aan die XHealth Grey’t Junior Cricket Bash deelgeneem. Die span het uitstekend gevaar. Hulle het vier uit hul…
Atletiek – Vyf rekords vir vier Jordania atlete
Atletiek. Vier van Primêre Skool Jordania se atlete, Carli Uys, Lize Joubert, Leigh-Anne Meyer en Rileigh Rooiland, het vyf rekords behaal tydens Jorries se Kleure-atletiek byeenkoms. Die volgende rekords is…
Matriekuitslae Trio – Hoërskool Trio uitslae apart as Rooi en Blou
Matriekuislae Trio. Afgesien daarvan dat die Rooiskool en Blouskool van Kroonstad verlede jaar saamgesmelt het en nou as Hoërskool Trio bekendstaan, is die matriekuitslae van 2021 vir die laaste jaar…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Stuur U lig en U waarheid. A prayer in times of trouble.
Top matric achievers – Grey College top achievers amongst Top 50
Top matric achievers. The top 3 Grey College matrics are amongst the Top 50! They were invited to the special Well done Function. They are Wouter van Aswegen (91,29%), Conrad…
Matriekklas 2021 – Hoërskool Solomon Senekal matrieks skitter
Matriekklas 2021. Die Villie-matriekklas van 2021 het groot gegaan. Hulle het ‘n 100% slaagsyfer vir die vyfde agtereenvolgende jaar. Verder het dié Villies 93%-universiteitsvrystelling en 7%-diplomatoelating. Hanlie Crous, Villies se…
Matrieks 2021 – Hoërskool Fichardtpark spog met 100% slaagsyfer
Matrieks 2021. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is baie trots op die puik uitslae wat die matrieks van 2021 in die Nasionale Sertifikaat Eindeksamen behaal het. Alida Grobbelaar en Elané is…
Matriekuitslae 2021 – Hoërskool Sentraal spog met hul uitslae
Matriekuitslae 2021. Petro-Mari van Pletzen van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is met die 2021 matriekuitslae, as die toppresteerder, Afrikaans Huistaal gekroon. Sy is met ‘n gemiddeld van 94% in Afrikaans…
Matriekklas 2021 – BHVS behaal kwaliteit uitslae
Matriekklas 2021. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is besonder trots op sy 2021-matriekgroep: 142 uit 144 matrieks slaag met uitstekende uitslae: 98.6% slaagsyfer. Die ander 2 leerders kwalifiseer vir die hereksamen in…
Matrieks 2021 – Vrede Skool matrieks skitter weereens
Matrieks 2021. Vrede Skool is besonder trots op hul matrieks van 2021! Uit ‘n groep van negentien leerders lewer hulle gesamentlik ‘n indrukwekkende 44 onderskeidings. Vrede Skool behaal ook weereens…
Dogterskrieketspan – Hoërskool Witteberg seëvier oor Hoërskool Senekal
Dogterskrieketspan – Hoërskool Witteberg, in Bethlehem se dogterskrieketspan het pas hul seisoen afgeskop. Hulle eerste wedstryd was teen Hoërskool Senekal se 2de span. Tien van die elf Witteberg spelers in…
Graad 12 Uitslae – Hoërskool Hoopstad 36ste jaar 100% slaagsyfer
Graad 12 Uitslae. Hoërskool Hoopstad getuig met groot dankbaarheid dat hul graad 12’s vir die 36ste jaar agtereenvolgens, ‘n 100% slaagsyfer behaal het. Die Graad 12’s van 2021 spog met…
2021 Matriekuitslae – Grey Kollege tweeling tevrede met uitslae
2021 Matriekuitslae. Dubbele vreugde heers vir die tweelingbroers, De Wit de Klerk en Brummer de Klerk na die 2021 matriekuitslae! Hulle is baie tevrede met hul matriekuitslae! Brummer het 4…
Matric Results – Grey College class of 2021 Highest Achievers
Matric Results. Grey College, Bloemfontein, is baie trots op hul matriekklas van 2021 se eksamen-uitslae. 239 Kandidate het die eksamen afgelê en 230 onderskeidings is behaal. Die slaagsyfer is 98,33…
Matric results 2021 class – Eunice top Free State achievers
Matric results 2021 class. Eunice High School, Bloemfontein, is proud of their four matrics from the 2021 class, Corlia Hugo, Clarece Thompson, Jessica Tung and Tanvi Joshi for being recognised…
Krieket – Fichies 0/15A Krieketspan seëvier oor Tralies
Krieket – Schools That Rock wens Hoërskool Fichardtpark se 0/15A Krieketspan hartlik geluk met hulle oorwinning oor Hoërskool Sentraal se 0/15A krieketspan. Fichies 0/15 A span klop vir Sentraal 0/15 A…
Atletiek – Nelisa-May Doman van Truida Kestell breek rekord
Atletiek– Nelisa-May Doman van Laerskool Truida Kestell, in Bethlehem het ‘n rekord gebreek vir 1500m se stap. Dit het plaasgevind tydens die kleuresport atletiekbyeenkoms. Congratulations to Nelisa-May who broke the…
Redenaars – Kai de Klerk van Laerskool Truida Kestell skitter in Podiumpret
Redenaars – Kai de Klerk is Leerder van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem. Hy is slegs een van tien sprekers van die Podiumpret Redenaarskompetisie, wat gekies is om aan die “Talent…
Kleuresport – Laerskool Truida Kestell atlete laat rekords spat
Kleuresport – Truida Kestell se atlete het presteer tydens hierdie byeenkoms. Die volgende atlete het rekords gebreek tydens die atletiek byeenkoms: Andries Rautenbach in spiesgooi en diskus. Andries broke the…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom Villies se Graad 1’s
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom Salomon Senekal in Viljoenskroon, se graad 1’s by die “groot skool”. Hierdie Villies het hul skoolloobaan op 12 Januarie op ‘n hoë…
Hoërskool Hoopstad – Verwelkomingsboodskap van hoofleiers
Hoërskool Hoopstad. Die onderwysers en leerders van Hoërskool Hoopstad bedank hul hoofleiers, Adoné Naudé en Fanie Brink, vir hul inspirerende verwelkomingsboodskap aan Hoopies vir 2022. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za http://hoerskoolhoopstad.co.za/
Eunice High School – Announced the Greenheart Service Committee
Eunice High School. Eunice High School from Bloemfontein is proud to announce their Greenheart Service Committee. Grade 9: Mycaela Myburgh and Bontle Mokobo Grade 10: Busisiwe Nyamane, Kiran Swarts, Priority…
Afrikaans Junior Olimpiade – Hoërskool Jim Fouché presteer
Afrikaans Junior Olimpiade. Hoërskool Jim Fouché is die skool met die meeste inskrywings in die Vrystaat se top 20 Afrikaans Junior Olimpiade met die 2021 uitslae. JF het vir die…
Spraak en Drama – Hoërskool Witteberg leerders skitter
Spraak en Drama. Vyf leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het die Spraak-en-dramakollege (SA) eksamen aan die einde van 2021 afgelê. Baie geluk aan Danielle Steyn Senior II, Jani de…
Graad Een – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022 Schools That Rock verwelkom Chrisné van Deventer by die “groot skool”. Sy het haar skoolloopbaan op 12 Januarie, by Fichardpark Primêre Skool begin. Geniet jou skoolloopbaan, Chrisné.…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Nienke Gouws by die “groot skool”. Sy het sy skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein begin. Geniet jul skoolloopbaan, Nienke. Mag jy…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Kevin Sansom by die “groot skool”. Hy het sy skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Geniet jul skoolloopbaan, Kevin. Mag jy…
Hoërskool Witteberg – Nuwe Personeellede
Hoërskool Witteberg. Hoërskool Witteberg in Bethlehem verwelkom graag vir Carin Ackerman, Benita Buys, Charné Meyer en France Elize van Niekerk as nuwe onderwysers vir 2022. Daar word met groot verwagting…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Mia-Leigh Pienaar, Elrie Janse van Rensburg en Jean-James Ackerman by die “groot skool”. Hulle het hul skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Willem Postma in…
Hokkie – Hoërskool Fichardtpark neem deel aan PSi indoor
Hokkie. Hoërskool Fichardtpark se hokkiespan het deelgeneem aan die PSi indoor. Dit het plaasgevind vanaf 16-22 Desember in Pretoria. Barend Vorster het vir die onder 14 span aan die PSi…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Alissa Barnard, Ena Pansegrouw en Dianel Dames by die “groot skool”. Hulle het hul skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin.…
Raadsvoorsitters – Primêre skool Naudéville eerste kwartaal Raadsvoorsitters
Raadsvoorsitters. Primêre Skool Naudéville se eerste kwartaal Raadsvoorsitters vir Graad sewe is bekendgemaak. Graad 7A se Raadsvoorsitters is Cassie Bresler en Rene Steenberg. Vir Graad 7B is Ignus Maritz en Liane…









