Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom Salomon Senekal in Viljoenskroon, se graad 1’s by die “groot skool”. Hierdie Villies het hul skoolloobaan op 12 Januarie op ‘n hoë noot, met ‘n fase vol verwagting begin.
Hierdie jaar spog Villies ook met vyf tweelinge.

Geniet julle skoolloopbaan.
Mag julle baie gelukkig en suksesvol wees! Labor Corona Vitae!!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.c.za
https://www.facebook.com/salomonsenekal
Foto’s veskaf
Become a Sponsor








