)

Matriekuitslae 2021 – Hoërskool Sentraal spog met hul uitslae

Matriekuitslae 2021. Petro-Mari van Pletzen van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is met die 2021 matriekuitslae, as die toppresteerder, Afrikaans Huistaal gekroon. Sy is met ‘n gemiddeld van 94% in Afrikaans Huistaal in die Vrystaat, aangewys. Baie geluk, Petro-Mari, dit is ‘n skitterende prestasie. Die Tralies is trots op jou.

Hoërskool Sentraal het onder die top 10 in die Vrystaat vir Wiskunde geëindig. Baie geluk aan die matriekklas van 2021 en al die Wiskunde- personeel. Die skool het 100% slaagsyfer, 171 onderskeidings, 88,2% vrystelling en vier leerdres onder die Top 100 in die Vrystaat!

Sewe onderskeidings behaal deur:

Elmé Calitz: Afrikaans, Engels, Wiskunde, LO, Rekeningkunde, Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe

Alicia Cillers: Afrikaans, Engels, Wiskunde, Rekeningkunde, Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe

Maryke du Pisanie: Afrikaans, Engels, Wiskunde, LO, Rekeningkunde, Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe

Leandri du Plessis: Afrikaans, Engels, Wiskunde, LO, Rekeningkunde, Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe

Corli Hertzog: Afrikaans, Engels, Wiskunde, LO, Rekeningkunde, RTT en Verbruikerstudies

Petro-Mari van Pletzen: Afrikaans, Engels, Wiskunde, LO, Verbruikerstudies, Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe

Bo vlnr: Elmé Calitz, Alicia Cilliers, Maryke du Pisanie, Leandri du Plessis. Onder vlnr: Corlie Hertzog, Petro-Mari van Pletzen
Ses onderskeidings behaal deur:
Danielle Ceronio: Afrikaans, Engels, LO, Ontwerp, Dramatiese Kunste en Musiek
Alta Diedericks: Afrikaans, Engels, Wiskunde, Rekeningkunde, Besgheidstudies en Geografie
Jana Landman: Afrikaans, Engels, Wiskunde, Rekeningkunde, Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe
Madine Pittendrigh: Afrikaans, Engels, Wiskunde, LO, Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe

Innus de Coning: Engels, Wiskunde, LO, Rekeningkunde, Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe

Vlnr: Danielle Ceronio, Alta Diedericks, jana Landman, madine Pittendrigh, Innus de Coning
Vyf onderskeidings behaal deur:
Christine Human: Wiskunde, LO, Rekeningkunde, Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe
Louw Pretorius: Engels, Wiskunde LO, RTT en IGO

Anika Robberts: Engels, Wiskunde, Rekeningkunde Besigheidstudies en Lewenswetenskappe

Jac van der Merwe: Afrikaans, Engels, LO, Rekeningkunde en Inligtingstegnologie

Vlnr: bo: Christine Human, Louw Pretorius. Onder: Anika Robberts, Jac van der Merwe
Vier onderskeidings behaal deur:

Ruan van der Walt: Engels, Rekeningkunde, Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe

Johan du Raan: Wiskunde, LO, Rekeningkunde en Fisiese Wetenskappe

Dehanie Bronkhorst: Afrikaans, Engels, RTT en Lewenswetenskappe

Dene Honiball: Afrikaans, Engels, LO en Lewenswetenskappe

Lalla du Plessis: Engels, Wiskunde, Rekeningkunde en Fisiese Wetenskappe

Anke Meyer-Auld: Afrikaans, Engels, Wiskunde Geletterdheid en Dramatiese Kunste

Izel van Heerden: Afrikaans, Engels, LO en Lewenswetenskappe

Vlnr bo: Ruan van der Walt, Johan Du Raan, Dehanie Bronkhorst, Dene Honiball. Onder: Lalla du Plessis, Anke Meyer-Auld, Izel van Heerden
Drie onderskeidings behaal deur:
Christiaan Beukes, Dillan Fourie, Zandri Pretorius en Stiaan Venter
Twee onderskeidings behaal deur:

karolien Cloete, Simoné de Wet, Mindi du Toit, Gabriella Gomes, Chrisette Herbst, Etgar Lutjens, Amalia Rodrigues en Peter Wille

Een onderskeiding behaal deur:

Nicole Brummer, Christiaan Bruwer, Louwrens de Beer, Emma Ellof, Melinda Heins, Lee-Gre Horn, Wentzel Ketterer, Greyling Kruger, Hansie Labuschagne, Ian Marx, Rethabile Mokotso, Marisna Morgenrood, Jano Nel, Johan Pienaar, Tracey Reeders, Dominique Roberts, CJ Senekal, Dawie van der Mwerwe, AJ van Tonder, Nieke van Tonder, Lian Venter, Henri Vermeulen en Melissa Visagie.

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.sentraal.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal