)

Matrieks 2021 – Hoërskool Fichardtpark spog met 100% slaagsyfer

Matrieks 2021. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is baie trots op die puik uitslae wat die matrieks van 2021 in die Nasionale Sertifikaat Eindeksamen behaal het. Alida Grobbelaar en Elané is onder die Top 50 presteerders in die Vrystaat.

Die 2021 matrieks het 150 Asimbole behaal, 218 B simbole en 287 C simbole. Verder kwalifiseer 83,6% van Fichies se matrieks vir graadstudies.

Agt Onderskeidings: Marnie Dreyer en Alida Grobbelaar.

Sewe Onderskeidings: Elané bekker

Ses Onderskeidings: Walter Lindeman

Vyf Onderskeidings: Marli Louw en Ignus Kruger

Vier Onderskeidings: Lloyleete Mhalo, Soné Griessel, Wilmé Jonker, Lené Ludick en Chanté Liebenberg.

Drie Onderskeidings: Juané Bester, Jandré van der Merwe, Emma Kruger, Janelle Jonker, Marshawné Janse van Rensburg, Megan Visser, Zané van der Merwe, Simonay Harms, Rochelle Jacobs, Michelle Castelyn.

Vlnr bo: Juané Bester, Jandré van der Merwe, Emma Kruger, Janelle Jonker, Marshawné Janse van Rensburg, Megan Visser, Zané van der Merwe, Simonay Harms, Rochelle Jacobs, Michelle Castelyn

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fichardtpark.co.za

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal