Naudéville Kleursport. Twee atlete van Primëre Skool Naudéville in Welkom, Pedri Wilken en Aiden Schoeman het rekords verbeter tydens die skool se kleursport, 24 Januarie.
Pedri het die 100m in 12, 59sek gehardloop. Hy het ook die 200m in 27,94 sek afgelê.
Aiden Schoeman het die 150m hekkies in 24,10sek gehardloop.
Wel gedaan manne!
#TrotseNaudies!
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Become a Sponsor








