)

Talent Africa tekenkuns – Alexi van Staden van Naudéville skitter

Talent Africa tekenkuns. Alexi van Staden, ‘n leerder van Primêre Skool Naudéville in Welkom, het 5 tot 6 Januarie, deelgeneem aan Talent Africa. Sy het op internasionale vlak onder die tekenkuns kategorie deelgeneem.

Alexi het skitterend presteer deur ‘n goue medalje te ontvang. Sy het ook die derde plek in die wêreld behaal in die kunste kategorie.

Baie, baie geluk, Alexi! Naudies is super trots op jou.

Alexi se kunswerk

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

http://www.naudies.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal