Matriekuislae Trio. Afgesien daarvan dat die Rooiskool en Blouskool van Kroonstad verlede jaar saamgesmelt het en nou as Hoërskool Trio bekendstaan, is die matriekuitslae van 2021 vir die laaste jaar apart hanteer as Rooiskool en Blouskool. Vanaf 2022 sal die matriekuitslae as Hoërskool Trio wees.
Die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad (Rooiskool) behaal 100% slaagsyfer met 77% Baccalareus vrystelling. Die totale aantal kandidate wat ingeskryf het, is 71. ‘n Totaal van 54 onderskeidings is behaal.
Die toppresteerders en getal onderskeidings van Afrikaanse Hoërskool Kroonstad: Surina Claassen (4), Mikyla du Plessis (3), Jeanné Engelbrecht (3), Mieke Jacobs (3), Janco van den Berg (3).
Kroonstad High School (Blou Skool) had a 96.85% pass rate and 67% Bachelors. A total of 128 candidates with a Total of 96 distinctions.
Top achievers and their total distinctions: Mia-Marie Campher (7), Bokamoso Motemane (4), Ruané Cilliers (3), Ané Kleynhans (3), Keketso Letaba (3), Marianke Rossouw (3), Naledi Maleboho (3), Felicity Thebe (3).
Foto’s verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za