)

Atletiek – Vyf rekords vir vier Jordania atlete

Atletiek. Vier van Primêre Skool Jordania se atlete, Carli Uys, Lize Joubert, Leigh-Anne Meyer en Rileigh Rooiland, het vyf rekords behaal tydens Jorries se Kleure-atletiek byeenkoms.

Die volgende rekords is verbeter:

Carli: 75m Hekkies en 200m hekkies vir dogters 13 jaar

Lize: 70m Hekkies vir dogters 11 jaar

Leigh-Anne: 1200m Dogters 12 jaar

Rileigh: 80m seuns 11 jaar

Baie geluk aan hierdie vier atlete.

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.jordaniaprimer.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal