)

2021 Matriekuitslae – Grey Kollege tweeling tevrede met uitslae

2021 Matriekuitslae. Dubbele vreugde heers vir die tweelingbroers, De Wit de Klerk en Brummer de Klerk na die 2021 matriekuitslae! Hulle is baie tevrede met hul matriekuitslae! Brummer het 4 onderskeidings behaal! Albei gaan volgende jaar aan die NWU studeer. Brummer gaan Meganiese Ingenieurswese studeer en De Wit BSc.Agric.

De Wit en Brummer is sedert gr.8 deel van Grey Kollege en was ook Tjokkies gewees!

Geluk en voorspoed met jul toekomsplanne!

#ViveLaGrey#Grey2Gold#Greyakademie#akademie

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://greycollegesecondary.com/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal