Matric Results. Grey College, Bloemfontein, is baie trots op hul matriekklas van 2021 se eksamen-uitslae. 239 Kandidate het die eksamen afgelê en 230 onderskeidings is behaal. Die slaagsyfer is 98,33 persent. Grey College congratulate the boys on their matric results.
Die toppresteerders van die 2021 klas is as volg:
1. Wouter van Aswegen: 7 onderskeidings en 91,29%
2. Talal (Muhammad) Hussain: 6 distictions and 90,14%
3. Conrad Grobbelaar: 6 onderskeidings en 88,75%
4. Daniel David marin Montano: 6 distinctions and 86,75%
5. Danie Volschenk: 7 onderskeidings en 85,71%
6. Francis Gibson: 5 onderskeidings en 84,57%
7. Jurie Geldenhuys: 7 Onderskeidings en 84,29%
8. Rynard Otto: 5 onderskeidings en 84,14%
9. Kaleb Lomard: 6 distinctions and 83,71%
10. Edmund Koen: 7 onderskeidings en83,63%
11. Pieter Marais: 5 onderskeidings en 83,43%; 12. Wayland Henney: 5 distinctions and 83,29%; 13. Keeran Jacobs: 4 distinctions and 81,86%; 14. Regardt Kotzé: 5 onderskeidings en 81,63%; 15: Aabid Alam: 5 distinctions and 81,57%; 16. John Shaw: 5 distinctions and 81,14%; 17: Etienne du Toit: 3 onderskeidings en 81,14%; 18. Dewald Potgieter: 4 onderskeidings en 81,00%; 19: Jason Schimper: 5 onderskeidings en 81,00%; 20: André Visser: 4 onderskeidings en 81,00%; 21: Franco van Deventer: 5 onderskeidings en 80,57%; 22. Diederik Pretorius: 3 onderskeidings en 80,43%.
Ons is baie trots op julle!
#ViveLaGrey#Grey2Gold#Greyacademics#academics#Greyakademie#akademie
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za