)

Mini Attakwas – Kwaggas presteer baie goed

Mini AttakwasHoërskool Outeniqua, in George se atlete het goed presteer op 15 Januarie met die mini Attakwas. Dit is ‘n half maraton van 52km.

Alhoewel dit baie warm was, het die Kwaggas hulle goed gekwyt van hul taak. 

Al drie poduim posisies vir seuns is deur drie graad 11 leerders verwerf. 

Die uitslae was as volg: 1ste plek Cronje Beukes; 2de Jaydan Durandt en 3de Jaco Jacobs.

Baie geluk!!

Kwaggas is trots op julle!!

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://outeniqua.co.za

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal