)

Graad 12 Uitslae – Hoërskool Hoopstad 36ste jaar 100% slaagsyfer

Graad 12 Uitslae. Hoërskool Hoopstad getuig met groot dankbaarheid dat hul graad 12’s vir die 36ste jaar agtereenvolgens, ‘n 100% slaagsyfer behaal het. Die Graad 12’s van 2021 spog met ‘n gemiddeld van 62.98%.

Daar is een leerder wat slaag met ‘n E-simbool, 8 met ‘n D-simbool, 12 met ‘n C-simbool, 1 met ‘n B-simbool. baie geluk aan die twee leerders, Riana du Toit en Magriet du Toit met hul A-simbool. Hoopies se top kandidaat, Magriet, is genooi na die “Well done”-funksie in Bloemfontein. Sy is onder die top 100 leerders in die Vrystaat. Baie geluk Magriet, Hoopies is super trots op jou!

Twintig van die vier-en-twintig leerders (83%) kwalifiseer om vir ‘n graadkurses te studeer, terwyl 4 leerders (17%) kwalifiseer om vir ‘n diplomakurses te kan inskryf. Hoopies spog verder met 26 vak A’s, 22 vak B’s, 51 vak C’s, 48 vak D’s, waarvan Magriet en Riana beide 8 vak A’s behaal het.

Baie geluk Graad 12’s van 2021. Hoërskool Hoopstad is dankbaar vir jul puik prestasies!

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

http://hoerskoolhoopstad.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal