Krieket Vrystaat Platteland. Presley Lesoro van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope Desembervakansie die Vrystaat Platteland o/17-krieketspan verteenwoordig by die Nasionale plattelandweek in Durban.
Antonio Cavaleiro was ook gekies vir hierdie span, maar moes ongelukkig onttrek omdat hy moes self-isoleer.
Trekkertrots!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za