Raadsvoorsitters. Primêre Skool Naudéville se eerste kwartaal Raadsvoorsitters vir Graad sewe is bekendgemaak.
Graad 7A se Raadsvoorsitters is Cassie Bresler en Rene Steenberg.
Vir Graad 7B is Ignus Maritz en Liane Schwarts die Raadsvoorsitters
Hannes Hoogendyk en Xonnel Long sal Gr 7C se Raadsvoorsitters verteenwoordig.
Baie, baie geluk!
Naudies is baie trots op julle!!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien