Hoërskool Reitz. Vyf nuwe personeellede is hierdie jaar by Hoërskool Reitz verwelkom. Die verwelkom graag vir Sarieta Muller, Lize-Mari Smith, Tesca Doman, Anneke Smith en Hattingh Coetzee by hul geledere.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Become a Sponsor








