Atletiek. Hoërskool Witteberg in Bethlehem is baie trots op hul atlete wat vyftien rekords verbeter het tydens hul jaarlikse atletiek kleurbyeenkoms.
Zané Wessels o/14 spiesgooi, Cara Cilliers o/15 800m, Johan Vorster o/16 diskus, Gerhard Bossert o/15 400m en 800m, Rian Roos o/16 diskus, Leozé Lottering o/15 spiesgooi, Sumaré Eksteen o/14 400m, Andrea Steynberg o/15 400m en 800m, Evan Nieuwoudt o/14 300m hekkies, Amy Kotze o/15 400m, driesprong, 90m hekkies en 300m hekkies.
Baie geluk aan hierdie atlete.
Voor: Zané Wessels, Cara Cilliers
Middel: Johan Vorster, Gerhard Bossert, Rian Roos
Agter: Leozé Lottering, Sumaré Eksteen, Andrea Steynberg, Evan Nieuwoudt, Amy Kotze
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.witteberghs.co.za/
Become a Sponsor








