)

You are sponsoring

Atletiek - Hoërskool Witteberg atlete verpletter 15 rekords

Atletiek. Hoërskool Witteberg in Bethlehem is baie trots op hul atlete wat vyftien rekords verbeter het tydens hul jaarlikse atletiek kleurbyeenkoms. Zané Wessels o/14 spiesgooi, Cara Cilliers o/15 800m, Johan…