)

You are sponsoring

Hoërskool Reitz - Nuwe personeel verwelkom

Hoërskool Reitz. Vyf nuwe personeellede is hierdie jaar by Hoërskool Reitz verwelkom. Die verwelkom graag vir Sarieta Muller, Lize-Mari Smith, Tesca Doman, Anneke Smith en Hattingh Coetzee by hul geledere.…