Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Nienke Gouws by die “groot skool”. Sy het sy skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein begin.
Geniet jul skoolloopbaan, Nienke. Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees. Lewe Is Diens.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za