Hoërskool Witteberg. Hoërskool Witteberg in Bethlehem verwelkom graag vir Carin Ackerman, Benita Buys, Charné Meyer en France Elize van Niekerk as nuwe onderwysers vir 2022.
Daar word met groot verwagting uitgesien na die verskil wat hulle by Hoërskool Witteberg gaan maak.
Baie welkom by Witteberg!
Meer oor skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf