Truida Kestell – Nuwe Personeel in 2022 verwelkom
Truida Kestell. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem verwelkom graag vir Marlé Adendorff, Micha Roos, Chrizaan Snyman en Glené Kirchner (student) by hul personeelkorps. Foto verskaf Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.truidakestell.co.za/
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Lea van Pletzen en Dian Steyn by die “groot skool”. Hulle het hul skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Geniet jul skoolloopbaan. Mag…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Zenroux Pretorius en Ane van Wyk by die “groot skool”. Hulle het hul skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Geniet jul…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Lidewij le Grange by die “groot skool”. Sy het haar skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Geniet jou skoolloopbaan, Lidewij.…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Niel Mong by die “groot skool”. Sy het haar skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Geniet jou skoolloopbaan, Niel. Mag…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Alienke Wessels by die “groot skool”. Sy het haar skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Geniet jou skoolloopbaan, Alienke. Mag jy…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Mila Smit by die “groot skool”. Sy het haar skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Geniet jou skoolloopbaan, Mila.…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Gideon de Kock by die “groot skool”. Hy het sy skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Geniet jou skoolloopbaan, Gideon.…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Graad een maatjies, Mason Strauss, JJ Pienaar en Simoné Bellingham by die “groot skool”. Hulle het hul skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Willem…
Hoërskool Fichardtpark – Verwelkom nuwe personeellede
Hoërskool Fichardtpark. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein verwelkom ses nuwe personeellede. Die onderwysers het hulle hierdie jaar by die Fichie-familie aangesluit. Fichies is opgewonde oor die kwaliteit onderwysers, Bronwyn Hanekom, Thea du…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Nadia van der Ness by die “groot skool”. Sy het haar skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Geniet jou skoolloopbaan, Nadia.…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Suzanne van der Merwe by die “groot skool”. Sy het haar skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Geniet jou…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Aimmee en Megan Prinsloo by die “groot skool”. Hulle het hul skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Geniet jul skoolloopbaan,…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Berkú Hanekom by die “groot skool”. Hy het sy skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Geniet jou skoolloopbaan, Berkú. Mag…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Lika Visagie, Heike vd Berg en Liam Skibbe by die “groot skool”. Hulle het hul skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin.…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Alexis Saayman by die “groot skool”. Sy het haar skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Geniet jou skoolloopbaan, Alexis. Mag jy…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Anru van der Merwe by die “groot skool”. Hy het sy skoolloopbaan gister, 12 Januarie, by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Geniet jou skoolloopbaan, Anru.…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Dillan Pelser by die “groot skool”. Hy het sy skoolloopbaan gister, 12 Januarie, by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Geniet jou skoolloopbaan, Dillan. Mag…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022: Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s by die “groot skool”. Daar is hierdie jaar 101 Gr 1’s wat, 12 Januarie hulle skoolloopbaan by Primêre Skool…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Miané Delport by die “groot skool”. Sy begin haar skoolloopbaan vandag, 12 Januarie, by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein. Geniet jou skoolloopbaan, Miané. Mag jy…
Nuwe leerkragte – Primêre Skool Naudéville spog met nuwe onnies
Nuwe leerkragte: Primêre Skool Naudéville spog met nuwe onnies. Baie welkom aan die nuwe personeel wat hulle hierdie jaar by Naudies aangesluit het. Mag julle sommer vinnig welkom voel by…
Back to school – Eunice High School learners back at school for 2022
Back to school. Eunice High School is excited to welcome their learners on the first term of 2022. They are looking forward to a super year! Photos supplied More news…
Graad 12 – ‘n Boodskap aan al die 2022 Matrieks
Graad 12. ‘n Nuwe jaar beteken ‘n nuwe hoofstuk – die laaste jaar van jou skoolloopbaan. Schools That Rock glo dat 2022 ‘n ongelooflike deel van jou storie gaan wees.…
Grade 12 – A message to all Matrics for 2022
Grade 12. A new year means a new chapter – the last year of you school career. Schools That Rock trust that 2022 will be an incredible part of your…
Talent Africa Redenaarskompetisie – Truida Kestell presteer
Talent Africa Redenaarskompetisie. Kai de Klerk van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is een van slegs tien leerders in Suid-Afrika wat gekies is om aan die Talent Africa redenaarskompetisie deel…
Karate – Truida Kestell skitter by Alliance Karate Academy Championships
Karate. Hanré Dreyer, lid van Bethlehem Karate, het saam met die ander lede op Saterdag, 4 Desember 2021, aan die Alliance Karate Academy Championships 2021 in Bloemfontein deelgeneem. Dit was…
Bloemfontein Children’s Choir – Summer auditions
Bloemfontein Children’s Choir. Summer auditions 17 January 2022 17:00 – 19:00. Meer nuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.facebook.com/bloemfonteinchildrenschoir/
Swem Splash Festival – Bethlehem Voortrekker Hoërskool presteer
Swem Splash Festival. Tydens die Splash Festival wat by die Knysna-meer plaasgevind het in Desember, het Ébet Bester 3 km geswem in ‘n tyd van 57:01:20. Cherná Fouché het weer…
Hoërskool Sentraal – Nuwe personeel verwelkom
Hoërskool Sentraal: Mnre Schalk Malherbe en AJ Dunker is as nuwe personeel by Hoërskool Sentraal verwelkom vir 2022. Mnr Malherbe is aangestel vir Wiskunde en Mnr Dunker vir Natuurwetenskappe en…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Jesaja 43:18,19/ Isaiah 43:18,19 https://schoolsthatrock.co.za
2022 Boodskap – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
2022 Boodskap. Amelia Lamprecht, Hoofdogter 2022, en Dawie Maree, Hoofseun 2022, het ‘n boodskap aan al die Trekkers vir 2022. Kyk gerus die video Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.voortrekker.co.za/
Atletiek Groenpuntstadion – Andrea Steynberg van Witteberg presteer
Atletiek Groenpuntstadion. Andrea Steynberg van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het tweede geëindig in die 800m met ‘n tyd van 02:16:68 en derde in die 1500m met ‘n tyd van 05:07:00.…
Personeel – BHVS verwelkom nuwe personeel vir 2022
Personeel. Bethlehem Voortrekker Hoërskool verwelkom graag die sewe nuwe personeellede wat hierdie jaar by die skool aansluit: Deon Basson: HPC Bestuurder; Elnette Coetzee: English HL and FAL; Zelmarie Coetzee: Meganiese…
Sport: hoogtepunte 2021 – Verskeie hoogtepunte van Vrystaat skole
Sport: hoogtepunte 2021. Sport vorm ‘n groot deel van Schools That Rock se berigte. Die meeste van ons lesers geniet die skole sport wat ons bied. Schools That Rock kyk terug na verskeie…
Sport: hoogtepunte 2021 – Verskeie hoogtepunte van Vrystaat skole
Sport: hoogtepunte 2021. Sport vorm ‘n groot deel van Schools That Rock se berigte. Die meeste van ons lesers geniet die skole sport wat ons bied. Schools That Rock kyk terug na verskeie…
Sport: hoogtepunte 2021 – Verskeie hoogtepunte van Vrystaat skole
Sport: hoogtepunte 2021. Sport vorm ‘n groot deel van Schools That Rock se berigte. Die meeste van ons lesers geniet die skole sport wat ons bied. Schools That Rock kyk terug na verskeie…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Psalms 116:12,13/ Psalm 116:12,13 Read more: https://schoolsthatrock.co.za
Hoërskool Bothaville – Mej Elucia van Staden verwelkom
Hoërskool Bothaville. Hoërskool Bothaville kondig met trots aan dat die skool vanaf 2022 ‘n nuwe toevoeging tot hul personeel kry. Mej. Elucia van Staden (oudskolier) is aangestel as gimnasiumbestuurder en…
Dogterskrieket – Erica Gates van Hoërskool Bothaville kaptein
Dogterskrieket. Erica Gates, leerder van Hoërskool Bothaville, het saam met die Vrystaat O/16 dogterskrieket span getoer na Port Elizabeth. Sy is ook as kaptein van die span aangewys. Teen Natal…
Jan Fourie – Hoërskool Fichardtpark vereer oud-skoolhoof se nagedagtenis
Jan Fourie. Dit is met groot hartseer dat die Fichie-gemeenskap van die afsterwe van meneer Jan Fourie verneem. Mnr. Fourie was vanaf 1985 tot 1996 die skoolhoof van Hoërskool Fichardtpark.…
Swem – Guilma Lausberg en Cara van der Bijl van OMS Beste swemmers
Swem. Guilma Lausberg en Cara van der Bijl van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein was onderskeidelik die beste sewentienjarige en sestienjarige vroueswemmer op die Vrystaat-kampioenskappe van die afgelope naweek. Guilma…
Lukas 1: 26-32 – Gedagte vir die week/ Thought for the week
Lukas 1: 26-32/ Luke 1: 26-32. Die geboorte van Jesus aangekondig/ The Birth of Jesus Foretold
Hoërskool Witteberg – Boodskap van die Hoofseun vir 2022
Hoërskool Witteberg. ‘n Boodskap van 2022 se Hoofseun, Gerhard Viljoen, aan die Wittebergers. Foto verskaf Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.witteberghs.co.za/
Hoërskool Witteberg – Boodskap van die Hoofdogter vir 2022
Hoërskool Witteberg. ‘n Boodskap van 2022 se Hoofdogter, Ella Steynberg, aan die Wittebergers. Foto verskaf Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.witteberghs.co.za/
Gerhardus Bosch – Tree af na 21 jaar by Hoër Meisieskool Oranje
Gerhardus Bosch. Gerhardus Bosch gaan die dogters die meeste mis by OMS. Dit is wat mnr. Gerhardus Bosch heel eerste antwoord op die vraag wat hy van die onderwys gaan…
Karate – BHVS leerders by Alliance Karate Academy Championships 2021
Karate. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se lede van Bethlehem Karate het op Saterdag, 4 Desember, aan die Alliance Karate Academy Championships 2021 in Bloemfontein deelgeneem. Dit was ‘n karatekompetisie vir alle…
Erika Steyn – Leerders van OMS se pligsgetroue ingesteldheid bly haar by
Erika Steyn. Om vir Roger Federer op Wimbledon te sien tennis speel en Oranje-dogters se pligsgetroue ingesteldheid is twee goed wat me. Erika Steyn altyd van haar onderwysloopbaan sal koester.…
Christmas Fair – Primêre Skool Naudéville by DBV
Chrismas Fair. Primêre Skool Naudéville doen dit weer! Die DBV het Vrydag en Saterdag, 10 en 11 Desember ‘n ” Christmas Fair” gehou by die DBV gronde, Almaweg 5. Saterdag…









