Karate. Hanré Dreyer, lid van Bethlehem Karate, het saam met die ander lede op Saterdag, 4 Desember 2021, aan die Alliance Karate Academy Championships 2021 in Bloemfontein deelgeneem.
Dit was ‘n alle-style karate kompetisie wat deur klubs soos JKS, JKA en Goju-ryu bygewoon is. Karatekas het in belt, kleur en ouderdomsgroepe deelgeneem.
Hanré Dreyer het die volgende prestasies behaal:
KATA: Goud; Kumite: Goud en Span Kumite: Goud
#trotsetruidjies#proudtobeatruidjie
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za