Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Jemma Green by die “groot skool”. Sy begin haar skoolloopbaan vandag, 12 Januarie, by Laerskool Fontainebleau in Randburg, Gauteng.
Geniet jou skoolloopbaan, Jemma. Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees. Laat jou lig skyn.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za