Talent Africa Redenaarskompetisie. Kai de Klerk van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is een van slegs tien leerders in Suid-Afrika wat gekies is om aan die Talent Africa redenaarskompetisie deel te neem.
Die eerste rondte het deur die instuur van ‘n video geskied. Kai het daarna gekwalifiseer om aan die Stars of the Universe kompetisie deel te neem.
Truida Kestell is baie trots op jou, Kai!
#truidjietrots #proudtobeatruidjie
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za