Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Josua Vern by die “groot skool”. Hy begin sy skoolloopbaan vandag, 12 Januarie, by Laerskool Fontainebleau in Randburg, Gauteng.
Geniet jou skoolloopbaan, Josua. Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees. Laat jou lig skyn.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za