Sport: hoogtepunte 2021. Sport vorm ‘n groot deel van Schools That Rock se berigte. Die meeste van ons lesers geniet die skole sport wat ons bied. Schools That Rock kyk terug na verskeie sport hoogtepunte van Vrystaatskole gedurende 2021. Sport news play an important role at Schools That Rock. We look back at the sport highlights of the Free State schools during 2021.
Hiermee die derde gedeelte van ‘n aantal van ons sport hoogtepunte 2021 van April 2021. (Deel een/ Part one).
April 2021:
Atletiek/ Athletics
Hoërskool Fichardtpark: Fichies is baie trots op hul agtien atlete wat ingesluit is in die Vrystaat ASA atletiekspan. Hulle het vanaf 8 – 11 April aan die ASA atletiekkampioenskappe in die Paarl deelgeneem het.
Dogters en Seuns O/15: Sharne Blake, hamergooi en gewigstoot; Judy Watson, diskus; Natasha Gertenbach, 100h en 100m; Janco Pelser, 200m en 300h; Zaine van Zyl, hamergooi.
Dogters en Seuns 0/17: Junel Herbst, driesprong; Cilethe Julies en hamergooi; Mckyla van der Walt, hamergooi; Amy Jacobs, hamergooi; Jolene van Aardt, hamergooi. Janco Mollentze, 100 m en hoogspring; Elfred Fleishman, hoogspring; Jaco Grobbelaar, hamergooi; Tiaan Pretorius, hamergooi.
Dogters en Seuns 0/19: Jeanre Coetzee, hamergooi; Marni Dreyer, verspring en driesprong; Elaine Pretorius, hamergooi; Nicholas Julies, hamergooi en gewigstoot.
Goudveld High School: Gouties’ Miné de Klerk break record in Paarl. Rising shot put star Mine de Klerk stole the show with a spectacular record-breaking performance. She attended the TWIZZA ASA Age Category T&F (u16-u20) Championships 2021 at Dal Josaphat Athletics Stadium in Paarl. De Klerk’s best effort landed at 17.25m* in the women’s U20 shot put final. She shattering the previous South African record of 16.95m which had been held by Simone du Toit for nearly 15 years. She was in such good form that she beat former African Youth Games champion Dane Roets by more than two metres, with Roets taking the silver medal (15.35m).
“Congratulations to Mine de Klerk for her outstanding achievement in breaking such a long standing record and winning the gold medal,” said Aleck Skhosana, the President of Athletics South Africa. “We are particularly happy to see her as champion as we hope this will inspire other young women to take up this highly specialised event. “It’s a good start to the championship and we believe the best is yet to come. Despite the background that Covid pandemic derailed many athletes young and older. “We were also saddened that we had to deny entry to parents and other athletics enthusiast who wanted to watch and were willing to pay. The current National Disaster Act regulations do not allow us to allow spectators at our events.”
Hoërskool Sentraal: Sentraal is baie trots op Sané Groenewald, Marnè Smith, Danita du Plessi en Meyburgh Theron. Hierdie drie atlete is ingesluit in die Vrystaat se atletiekspan. Hulle het deelgeneem aan die SA Kampioenskappe in die Paarl vanaf 8 tot 11 April.
Hoërskool Reitz: Aluschka Heymans en Johanné Bonthuys van Hoërskool Reitz het puik presteer tydens die Vrystaat Atletiekkampioenskappe.
Aluschka Heymans behaal ‘n eerste plek vir dames 0/20 10000m stap en Johanné Bonthuys behaal in die 0/20 dames afdeling ‘n vierde plek vir verspring, vyfde plek vir 100m hekkies en sesde plek vir 100m.
Bethlehem Voortrekker Hoërskool:
Shannon Purchase van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is tydens die ASA SA kampioenskappe gekroon as 3de beste in Suid-Afrika vir Dogters o/18 Paalspring.
Grey Kollege: Grey spog met twee SA-atletiekkampioene na die ASA nasionale kampioenskappe. Dit is vanaf 8 tot 11 April in die Paarl aangebied. Aron Alvarez Aranda (o/18) het goud verower in die skyfwerp (diskus) met ‘n afstand van 63,46m. DJ Liebenberg (o/20) het goud verower in die gewigstoot met ‘n afstand van 19,09m! Hierdie prestasie het ook vir DJ tweede op die wêreldranglys geplaas!
Aron het in die hamergooi ‘n bronsmedalje verower met ‘n afstand van 58,44m. DJ het ‘n vierde plek verower in die diskus met ‘n persoonlike beste afstand van 51,64.
Bethlehem Voortrekker Hoërskool: Carise van Rooyen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het Goud verwerf met die dogters o/16 1500m Hindernis in die Paarl! Eerste in SA! SA kampioen!
Hoër Meisieskool Oranje: Johani van Tonder van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein is die Nasionale kampioen in die driesprong vir meisies o.18. Haar wensprong van 11.80m was 31 sentimeter verder as haar naaste teenstander in die eindronde van die Nasionale o.16-, o.18- en o.20-Atletiekkampioenskappe in die Paarl. Johani het ook vierde in die eindronde van die verspring geëindig.
Grey Kollege: DJ Liebenberg met jou 1ste plek in die gewigstoot met ‘n afstand van 19,09m tydens die SA-kampioenskappe!
DJ is ook 4de in SA met die diskus nadat hy ‘n persoonlike beste van 51,64m gegooi het!
Swem/ Swimming
Grey College: Grey College swimmers, Aiden Nel (gr.9) and HJ Knepscheld (gr.10) did exceptionally well. They brought back five gold medals from the SA Junior National Swimming championships. It was held in Durban from 6-11 April.
Aidan won four gold medals in the u14 age group in the 200m fly. Furthermore 400m individual medley (fly, back, breast and free), 200m breaststroke and 1500m freestyle and a bronze medal in the 400m freestyle.
He also came fourth in the 50m and 100m breaststroke. He also improved his personal best times in all ten events he competed in.
HJ won gold in the 50m breaststroke and silver in the 100m breaststroke. Pieter Delport (u17-18 group) also did really well and won silver in the 200m backstroke and bronze in the 1500m. Kaleb Lombard (u17-18) won three bronze medals in the 50m backstroke, 100m backstroke and 400m individual medley, respectively.
Hoërskool Sentraal: Drie van Hoërskool Sentraal se swemmers, Nialize Cronjé, Lize Botha en Minette Brits, het aan die Streek-swemkampioenskappe deelgeneem. Die volgende prestasies is behaal: Nialize Cronjé (Graad 11): SA-Vlak 3 Streekkampioenskap – behaal Silwer Medalje (50 m Rugslag) en Brons Medalje (50m Borsslag).
Lize Botha (Graad 10): SA-Vlak 2 Nasionale Kampioenskap – behaal 1 x Goue Medalje, 4x Silwer Medaljes en 1 x Brons Medalje.
Minette Brits (Graad 8): SA-Vlak 2 Streekkampioenskap – behaal 1 x Goue Medalje en 3 x Brons Medaljes.
SA-Vlak 2 Provinsiale Kampioenskap – behaal 1 x Goue Medalje en 2 x Brons Medaljes.
Grey Kollege: HJ Knepscheld van Grey Kollege (Gr. 10), het twee medaljes ingepalm tydens die SA Nasionale Junior swemkampioenskappe! Hy verower goud in die 50m borsslag en silwer in die 100m borsslag.
Grey Kollege: Ernst van Rensburg, Gr.8 van Grey Kollege, het skitterend presteer tydens die SA Junior Swemkampioenskappe. Dit was aangebied by Kingspark, Durban op 6 tot 11 April. Ernst het die volgende medaljes verwerf: Goud: 50m Borsslag; Silwer: 200m Vlinderslag, 100m Borsslag en 400m Individuele Wisselslag; Brons: 200m Vryslag, 200m Individuele Wisselslag, 200m Borsslag en 1500m Vryslag. Verder verbeter Ernst al sy tye en eindig die kampioenskappe met die derde meeste punte aangeteken uit al die Junior ouderdomsgroepe vir die seuns.
Lewensredding
Hoërskool Sentraal: Kayla van Niekerk (gr. 8) van Hoërskool Sentraal, wat ingesluit is in die Vrystaat Lewensreddingspan.
Skiet
Hoërskool Sentraal: Sentraal se skuts het deelgeneem aan Prysskiet 1. Baie geluk aan die vier medaljewenners, Reuben Duvenhage, Wentzel Ketterer, Anine Schlebusch en Gerno Lombaard.
Die uitslae is as volg: 0.21 Reuben Duvenhage – Goue medalje 904 – 1000. Wentzel Ketterer – Silwermedalje 894 – 1000. 0.16 Anine Schlebusch – Goue medalje 862 – 1000. Gerno Lombaard – 858 – 1000 Bronsmedalje.
Tennis
Hoërskool Sentraal: Erick Heyns, ‘n gr. 8-leerder van Hoërskool Sentraal, het aan die Oos-Londen Grandprix Tennistoernooi deelgeneem en het die o.14 enkels en dubbels gewen.
Meer nuus/ More news: https://schoolsthatrock.co.za