Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Dillan Pelser by die “groot skool”. Hy het sy skoolloopbaan gister, 12 Januarie, by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin.
Geniet jou skoolloopbaan, Dillan. Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees. Lewe Is Diens.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za