)

Swem – Guilma Lausberg en Cara van der Bijl van OMS Beste swemmers

Swem. Guilma Lausberg en Cara van der Bijl van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein was onderskeidelik die beste sewentienjarige en sestienjarige vroueswemmer op die Vrystaat-kampioenskappe van die afgelope naweek.

Guilma het drie goue medaljes, twee silwer en vier bronsmedaljes in die individuele swemnommers verower. Cara was in een item eerste, in vyf tweede en in drie derde. Oranje se ander toppresteerders was (slegs individuele items):

Anieke Helmand: agt goud

Emma Terblanche: sewe goud

Francis Whelan: vier goud, twee silwer en vier brons

Francisca van Rooyen: drie goud, een silwer en vier brons

Danielle Joubert: drie goud, een silwer en een brons

Mari Nortjé: twee goud, vier silwer en twee brons

Chloë le Roux: twee goud, drie silwer en twee brons

Foto verskaf

Meer nuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal