Pensteek Kampioenskappe. Sakkie Kotzé van Hoërskool Aliwal-Noord het die 18de Desember die Oos-Kaap verteenwoordig by die Pensteek Interprovinsiale Kampioenskappe. Die span het baie goed gevaar en wen die vol-seksie lance item. Die span eindig sesde algeheel. Sakkie se individuele punte was ook baie goed.
Knapgedaan, Sakkie! Harde werk word beloon. Alies is trots op jou!
Meer nuus: https://schoolsthatrock.co.za